Class Aves[birds] Important things to know about birds
Title: Class Aves[birds] Important things to know about birds
Category: /Science & Technology/Biology
Details: Words: 460 | Pages: 2 (approximately 235 words/page)
Class Aves[birds] Important things to know about birds
Category: /Science & Technology/Biology
Details: Words: 460 | Pages: 2 (approximately 235 words/page)
Klas Aves [Voëls]
1.Bene is hol, en het geen blaas
2. - Kos gee energie in vorm van hitte, insolasie is nodig sodat hitte nie verlore gaan nie, vere is dus nodig om genoeg energie te genereer om te kan vlieg
-Vere is noodsaaklik vir liggaamshitte
-Sommige voëls benodig nat vere sodat die lug onder die vere kan weg gaan en kan dus maklikker duik om prooi te vang
-Vere is in 'n spesifieke
showed first 75 words of 460 total
You are viewing only a small portion of the paper.
Please login or register to access the full copy.
Please login or register to access the full copy.
showed last 75 words of 460 total
Biologie Handboek]
Balanseerband- Verseker dat die embrio bo op eier naby ma se liggaamshitte.
Lugkussing- Verhoed dat eier breek as hy lê, laat toe dat die inhoud van die eier uitsit as temp. styg.
Kalkagtige Dop-Is porius
-Laat gaswisseling toe
-Beskerming van inhoud
Albumien- Voorsien water en proteiene
Dooier- Voorsien koolhidrate en vette
Amnion- Skok absorbeerder, beskerm teen besering, temp. verandering en uitdroging
Vrugvuilblaas-Uitskeiding van afvalstowwe
Kloaak- Gesamenlike opening van die voortplantingorgane, urienstelsel en spysverteringstelsel